Lady Grey Kunste Akademie is baie trots op die volgende leerlinge wat almal geslaag het in die Trinity Musiek-eksamens, wat gedurende Oktober in Bloemfontein afgelê is.
Die eerste kwartaal van 2017 was baie bedrywig en suksesvol vir die instrumentaliste van Lady Grey Kunste-Akademie. Daisy Melnyczuk, van "Project Trust", het nou die kitaar-onderrig begin en sy het reeds…
Jolene Swartz: Dramatic Arts (81%), Afrikaans Eerste Addisionele Taal (79%) and in Life Orientation (73%) Thandaza Silwane: Dance Studies (87%), Dramatic Arts (77%), Life Sciences (72%) and Music (71%) Luzuko…