Skip to content
Mev. Smith en die Onder hoofdogter wat haar verjaarsdag borsspeld oorhandig het.
Die jongklomp geniet die partytyjie.
Leerlingraadslid, Yanga Mati oorhandig ‘n spesiale koek aan Buhle Maloyi wat ook haar verjaarsdag op 8 Februarie vier.
Meneer se kantoor
Die Hoofseun, Hoofdogter en leerders sing ‘Happy Birthday’.
Meneer Bekker en Juffrou Prinsloo by hul partytjietafel.
Scroll to Top