Posted inAthletics News Sport Atletiek, SA’s Posted by LGAA January 18, 2016No Comments Moeketsi Mahlatsi Moeketsi Mahlatsi het einde 2015 gekwalifiseer vir die nasionale atletiekbyeenkoms in Bloemfontein. Moeketsi (Graad 12) sal in die diskus en gewigstoot items deelneem. Die Lady Grey Kunste-Akademie wens hom geluk met sy prestasie. LGAA View All Posts Post navigation Previous Post LGAA Athletics MeetingNext PostCongratulations to the matrics of 2015