Posted inAthletics News Sport Atletiek, SA’s Posted by LGAA January 18, 2016 Moeketsi Mahlatsi het einde 2015 gekwalifiseer vir die nasionale atletiekbyeenkoms in Bloemfontein. Moeketsi (Graad 12) sal in die diskus en gewigstoot items deelneem. Die Lady Grey Kunste-Akademie wens hom geluk met sy prestasie.