Atletiek, SA’s

Moeketsi Mahlatsi het einde 2015 gekwalifiseer vir die nasionale atletiekbyeenkoms in Bloemfontein. Moeketsi (Graad 12) sal in die diskus en gewigstoot items deelneem. Die Lady Grey Kunste-Akademie wens hom geluk met sy prestasie.

Elliot Soccer Cup

On Wednesday 14 October, Lady Grey Arts Academy defeated Aliwal North High School in the final round of the 2015 Elliot Soccer Tournament. The 1st soccer team, coached by Mr. Vernon Francis, won the Elliot…

Kultuurdag

Vrydag, 9 September was dit die jaarlikse Kultuurdag by die Lady Grey Kunste-Akademie. Almal van graad 1 tot 11 het met hulle kulturele klere gespog. Die onderwysers het ook die geleentheid…