Lady Grey Celebrates

Lady Grey Celebrates

PROGRAMME FRIDAY, 7 AUGUST 17:00               Reunion Cocktail 18:30               CABARET SLOT: Sivuyise Kobeni; Ivy Mhlekwa; Xola Makoba; Kwandiwe Majalamba 20:00               Landman Janse van Rensburg 21:00               Bongeziwe Mabandla   SATURDAY, 8 AUGUST 9:30                …
Nashua Aliwal-Noord

Nashua Aliwal-Noord

Nuwe naambord Die Lady Grey Kunste-Akademie wil graag vir Nashua Aliwal-Noord bedank vir die pragtige nuwe naambord wat nou voor die skool pronk.  Baie dankie vir die volgehoue diens en ondersteuning…

Vrystaatse kunswedstryd

Lady Grey Kunste-Akademie sangers sing vir Goud Die Altech Konsertkoor van die Lady Grey Kunste-Akademie het op 6 Mei 2015 aan die Vrystaatse Kunswedstryd in Bloemfontein deelgeneem. Die koor ontvang goud…
Top 5

Top 5

Well done to the learners who achieved the highest academic results so far this year. Grade 12 Amanda Nkolongwane, Sibabalwe Bukula, Luleko Ncobo, Justin Thompson, Kamvelihle Mangqishi.   Grade 11 Hlumela…
Spiksplinternuwe snoepie

Spiksplinternuwe snoepie

Spiksplinternuwe snoepie Die skool se snoepie spog met ‘n nuwe voorkoms en ‘n nuwe span bestuurders. “Tannie Bettie”, soos al die leerders haar ken, het aan die einde van die eerste…
Van saai na fraai

Van saai na fraai

Van saai na fraai Aan die einde van die eerste kwartaal het die kennisgewingborde van die Lady Grey Kunste-Akademie ‘n gedaanteverwisseling ondergaan. Mev. Cock se kreatiewe hand het gesorg dat die…
Bandura Express Marimbas

Bandura Express at Passion Play 2015

Bandura Express at Passion Play 2015 The Bandura Express Marimba Ensemble of the Potchefstroom University was founded by former postgraduate student, Mr. Charles, a Zimbabwean. As a student ensemble the membership…