Posted inMusic News Piano Trinity Musiek-eksamens 2017 Posted by LGAA November 11, 2017 Lady Grey Kunste Akademie is baie trots op die volgende leerlinge wat almal geslaag het in die Trinity Musiek-eksamens, wat gedurende Oktober in Bloemfontein afgelê is.