Posted inClarinet Eisteddfod Flute
Eistedd@Alies – Instrumentale afdeling
Eistedd@Alies Die instrumentale afdeling van die Aliwal-Noord kunswedstryd het op Dinsdag, 25 Augustus 2015 plaasgevind. Lady Grey Kunste-Akademie se musiekleerlinge het almal puik presteer. Klavier Die volgende beginner klavierleerlinge het almal bo…