Nuwe naambord Die Lady Grey Kunste-Akademie wil graag vir Nashua Aliwal-Noord bedank vir die pragtige nuwe naambord wat nou voor die skool pronk. Baie dankie vir die volgehoue diens en ondersteuning…
Lady Grey Kunste-Akademie sangers sing vir Goud Die Altech Konsertkoor van die Lady Grey Kunste-Akademie het op 6 Mei 2015 aan die Vrystaatse Kunswedstryd in Bloemfontein deelgeneem. Die koor ontvang goud…